Terwyl 'n mens soek na inligting oor die van den Bergs kom 'n mens soms staaltjies oor individue teŽ. 

Alhoewel hulle dikwels nie in die familie stamregisters geplaas kan word nie vind ek dit tog so interessant dat ek dit nogtans op die webblad wil plaas. As u enige bydraes kan lewer stuur dit gerus aan my per epos en ek sal dit met graagte plaas. (Met die nodige verwysings.)

bulletHendrik van den Berg en nalatigheid in die uitvoering van sy pligte as seiner.
bulletMatthijs van den Berg en die gesteelde beeste.

 

 

                               

Site hosted by http://www.virafrikaans.com - Designed and maintained by WebAdz Designs